Skimme

作词:Koos Du Plessis

作曲:Koos Du Plessis

所属专辑:My Ou Tante Koba

歌词

@migu music@

@migu music@

Skimme - Laurika Rauch

Written by:Koos Du Plessis

Daar's skimme op donker balkonne

Met lëe oop koffers wat wag

Daar's skimme op skemer perronne

Wat wag op 'n trein na die dag

Weerlose weerlose mense

Op reis van perron na perron

In 'n middernagland

Sonder grense of tyd

En 'n ewigheid ver van die son van die son

En 'n ewigheid ver van die son

Daar's skimme gewikkel in jasse

Verskans teen die winde van ys

Daar's skimme met kiste soos tasse

Vol drome gepak vir die reis

Weerlose weerlose mense

Op reis van perron na perron

In 'n middernagland

Sonder grense of tyd

En 'n ewigheid ver van die son van die son

En 'n ewigheid ver van die son van die son

En 'n ewigheid ver van die son

Weerlose weerlose mense

Op reis van perron na perron

In 'n middernagland

Sonder grense of tyd

En 'n ewigheid ver van die son van die son

En 'n ewigheid ver van die son

展开