Kan Ek Met Jou Praat

作词:Johan Voster

作曲:Johan Voster

所属专辑:Wat Geld Nie Kan Koop Nie

歌词

@migu music@

@migu music@

My liewe Pa, jy raak nou jonk

Ek is die woorde uit jou mond

Ek sien my seun kyk na sy pa

En in sy oë dieselfde vrae

Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat

Ek wil jou vra vir ‘n bietjie raad

Kom kyk hier in my seun se oë

Ek sien jou kyk, ek sien jou moed

Dis vasgevang in siel en bloed

Sal hy ook eendag maak soos ek maak

Want ek maak soos jy maak…

Toe ek verdwaal, was jy my noord

Jy't my laat voel dat ek behoort

My seun sal volg, waar ek hom lei

Ek bid dat hy die regte boodskap kry

En ek sal hom verduidelik

Dat as ‘n pa sy seun so naby hou

Dan wys dit …

Kan ek met jou praat

Kan ek met jou praat

Kan ek met jou praat

Kan ek met jou praat

展开