Hulle Se

作词:C Torr,Charles Tanton

作曲:Charles Tanton,C Torr

所属专辑:Die Mense Op Die Bus

歌词

@migu music@

@migu music@

Hulle Sê - Laurika Rauch

Written by:Charles Tanton/C Torr

Hulle sê

Dinge het weer skeef geloop

Maar nou

Nou is dit tyd om te koop

Dit is dalk waar

Het die mense om my verklaar

Die mense op die bus dra kennis

Van die liefde die rentkoers en tennis

Hulle sê

Vir iemand hier agter my

Jy't 'n jaar

'N jaar laas saam gery

Ja sê hy kwaad

Ons het mense mense gehad

Die busbestuurder verwys ook later

Na bloed wat dikker is as water

Hulle sê

Die son ja die son sal weer skyn

En die hart

Nee die hart vergeet al die pyn

Dit is dalk waar

Het die meisie langs my verklaar

Sy sê dat alles beter sou smaak

As haar man net weer op haar verlief sou raak

Hulle sê

Soms kom die einde te gou

Dis net net soos die oggenddou

Dit is dalk waar

Het die mense om my verklaaar

Maar nou is dit tyd

Om aan te hou

Al is die liefde net soos die oggendou

Dit is dalk waar

Het die mense om my verklaaar

Maar nou is dit tyd

Om aan te hou

Al is die liefde net soos die oggendou

Al is die liefde net soos die oggendou

展开