Millenniumliedjie

作词:Greta Delport Benade

作曲:Greta Delport Benade

所属专辑:Die Mense Op Die Bus

歌词

@migu music@

@migu music@

Millenniumliedjie - Laurika Rauch

Written by:Greta Delport /Benade

Nou is die tyd vir jou en my om stil te staan

Hoog in die lug gly stelsels in 'n nuwe baan

Die wêreld gaan draai daar's soveel te raai

Waar gaan ons heen

Sien jy die tekens in die glinster van die son

Daar's soveel dinge wat gaan en wat gaan kom

'N nuwe bestel die mense vertel

Waar gaan jy heen

'N duisend jaar gly verby

'N nuwe môre skink die dou vir jou en my

Kom nou saam gryp die dag

Is jy deel van 'n begin 'n wéér besin

'N nuutbegin

Staan jy in die donker waar drome verdwyn

Óf sien jy die helder lig skyn

Twee duisend jaar gly verby

'N nuwe môre skink die dou vir jou en my

Kom nou saam gryp die dag

Is jy deel van 'n begin 'n wéér besin

'N nuutbegin

Kom nou saam gryp die dag

Is jy deel van 'n begin 'n wéér besin

'N nuutbegin

Millennium

Millennium

Millennium

展开