Ek Wou Jou Laat Lag

作词:Karmi Marais

作曲:Karmi Marais

所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!

歌词

@migu music@

Ek Wou Jou Laat Lag - Laurika Rauch

Written by:Karmi Marais

Ek het jou opgemerk verwoed was jou dwaal deur die paaie

En in jou stap was daar 'n groet op jou wange die trane

En in jou oë was daar die hopeloosheid

Wat kom inkruip het toe jy jou hart toesluit

Ek was daar

Ek was daar

Ek wou jou laat lag ek wou vir jou teruggee

Die lig in jou oë die hoop om te glo

Ek wou jou laat lag ek wou jou laat sien wat jy verdien

Ja ek wou jou laat lag ek wou aan jou raak

Ek wou deur my note met jou praat

Ek wou jou laat lag

Ek wou jou laat sien ek wou

En toe die ysberg om jou smelt was daar sagte wit strome

En dit het uitgevloei na my soos na woude en bome

Jy't agterna gekom jy wou sien hoe ek lyk

Jy't my vasgehou as of jy nou eers begryp

展开