Atlantis

作词:Anton Goosen

作曲:Anton Goosen

所属专辑:Debuut

歌词

@migu music@

Atlantis - Laurika Rauch

Written by:Anton Goosen

O my naam maak rê rig nie saak nie

En my ouderdom net so min

Maar die plek en die mense wat ek lief het

Word uitgedop en omgekeer

O wat het julle met my kaap gedoen

En wie gaan verantwoordelik staan

Met my hand vol vere oopgemaak

En die dons wat daaruit waai

Met my hand vol vere oopgemaak

En die dons wat daaruit waai

Laat die met ore hoor

En die met oë sien

In die ghetto's die nuwe ghetto's

Daar dans onse kinders

In die ghetto's die nuwe ghetto's

Daar dans onse kinders

O my naam maak rê rig nie saak nie

En my ouderdom net so min

Maar die plek en die mense wat ek lief het

Word uitgedop en omgekeer

O wat het julle met my kaap gedoen

En wie gaan verantwoordelik staan

Met my hand vol vere oopgemaak

En die dons wat daaruit waai

Met my hand vol vere oopgemaak

En die dons wat daaruit waai

Laat die met oë dan lees

En die met tonge dan praat

In die ghetto's die nuwe ghetto's

Daar bloei onse kinders

In die ghetto's die nuwe nuwe ghetto's

Daar sterf onse kinders

Laat die met woorde dan skryf

En die met note dan sing

In die ghetto's die nuwe nuwe ghetto's

Daar sterf onse kinders

In die ghetto's die nuwe nuwe nuwe ghetto's

Daar sterf onse kinders

O ek's oud genoeg om nog jonk te wees

En ek sleep my geboortemerk saam

Met my hand vol vere oopgemaak

En die dons wat daaruit waai

Met my hand vol vere oopgemaak

En die dons wat daaruit waai

展开