Skouspel 2010

作词:Robbie Wessels

作曲:Robbie Wessels

所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!

歌词

@migu music@

Skouspel 2010 - Laurika Rauch

Written by:Robbie Wessels

Die tannies lyk mooi en die ooms effe rooi

Van die gholf en die masjiene en die blackjack

Dit is warm en opwindend almal loop al singend

Na die super duper dome in die berge

Ricus nel bly in die grand hotel

Hy vang 'n middagslapie voor al die aksie

En hier is wat hy ons vertel

By die makietie se grootste attraksie

'Skouspel tweeduisend-en-tien'

Maak toe julle vensters

Maak toe julle skuifdeure

Maak toe julle vensters

Maak toe julle skuifdeure

Want skielik uit die bloute met 'n helse lawaai

Word hy wakker met 'n klipharde force

Hy kan sy oë nie glo nie dis 'n hengse bohaai

Daar's 'n volgroeide bobbejaan op sy bors

Op 'n vloer by die terrace raak 'n boer baie jealous

Want sy vroutjie het gaan kyk na die show

En bo-op haar arm is die ink nog warm

Baie liefde groete nicholis louw

Terwyl hy skel het sy haar ma gebel

Mamma willie sê ek misbehaves

En hier is wat ek hom vertel

Hy lê die heel dag by die valley vannie babes

By 'skouspel tweeduisend-en-tien'

Maak toe julle vensters

Maak toe julle skuifdeure

Maak toe julle vensters

Maak toe julle skuifdeure

Want skielik deur die venster kom 'n harige hand

Met 'n missie en 'n hewige spoed

Hy kan sy oë nie glo nie dis 'n three in one

Dis 'n selfoon en 'n beursie en 'n hoed

Die tannies is haaks en die ooms lyk snaaks

In die rokke en die broeke en die make-up

Dit is warm laat oggend almal loop al boggend

Langs die koffie shop en op teen die roltrap

Want toe 'n pel na daai selfoon bel

Op pad na die show in sy bakkie

Kom 'n stem op wat hom mooi vertel

Maak die bobbejane deel van die aksie

By 'skouspel tweeduisend-en-tien'

Hou oop julle vensters

Hou oop julle skuifdeure

Hou oop julle vensters

Hou oop julle skuifdeure

En altemit een oggend is jy stoksielalleen

Desperaat vir 'n bietjie gesels

En word jy bo-op jou balkon na 'n kuier meteens

Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels

Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels

Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels

展开