Straattroebadoere

作词:Anton Goosen

作曲:Anton Goosen

所属专辑:Grootste Treffers Vol 1

歌词

@migu music@

Straattroebadoere - Laurika Rauch

Written by:Anton Goosen

Tussen die donker geheime van die nag

Speel die straattoebadoere

Konka-concertos vir die suiderkruis

Melkweg en maan

Hartseer konsertinas vir die gloeikool-ballerinas

Van die straattroebadoere

En die prinse van die boendoe

Die grammadoelaboendoe verlang

En die vure in hul oë wys waar die dixieland paradys hang

Stap saam deur diagonaalstraat

Stap saam na waar die nagwagte praat

Stap saam waar die straattroebadoere

Oor verlange in hul hart sit en praat

Tussen die donker geheime van die nag

Speel die straattoebadoere

Konka-concertos vir die suiderkruis

Melkweg en maan

Hartseer konsertinas vir die gloeikool-ballerinas

Van die straattroebadoere

En die prinse van die boendoe

Die grammadoelaboendoe verlang

En die vure in hul oë wys waar die dixieland paradys hang

Stap saam deur diagonaalstraat

Stap saam na waar die nagwagte praat

Stap saam waar die straattroebadoere

Die twintigste eeu agterlaat

Stap saam deur diagonaalstraat

Stap saam na waar die nagwagte praat

Stap saam waar die straattroebadoere

Die twintigste eeu agterlaat

展开