Op Blouberg Se Strand

作词:Christopher Torr,T Christen,U Jurgens

作曲:Christopher Torr,T Christen,U Jurgens

所属专辑:Grootste Treffers Vol 1

歌词

@migu music@

@migu music@

Die golwe weet waar breek die branders -

Hulle dink hulle's vry

Die wolke wentel in die hemel maar

Op die winde moet hul ry

Dis vroeg in die dag, op Blouberg se strand

Die wind gaan nog waai, die son gaan nog brand

Maar dis koel na die lang nag

En ons groet die dag

Goeie môre my sonskyn

Goeie môre my kind

Kom ons draf langs die strand

Kom ons ry op die wind

Die sand sal ons skroei

En die strale sal brand

Maar dis vroeg in die dag

Op Blouberg se strand

Daar is witgekalkte huise

En ou Tafelberg

Daar is hengelaars met stok en hoed

Wat vroeg visse terg

My pa sê "my kind, ons moet swart mossels vind"

Ons is lief vir die see, ek is lief vir my kind

Ja dis koel na die lang nag

En ons groet die dag

Refrein

展开