Spieeltjie

作词:Jan Wolmarans,Ruan Theron,Bobby Van Jaarsveld

作曲:Ruan Theron,Jan Wolmarans,Bobby Van Jaarsveld

所属专辑:Net Vir Jou

歌词

@migu music@

@migu music@

In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla

Dinge wat my pla

Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël

Die wêreld se spieël

So soek my anderkant die maan vanaand

Want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien in hierdie eindelose

Spieëltjie spieëltjie sê vir my h*e sien die ander mense my

Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry

Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank

Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland uit sprokiesland

In die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra

Wat's jou naam

In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel

Maar dit bly my spieël

So soek my anderkant die maan vanaand

Want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien in hierdie eindelose

Spieëltjie spieëltjie sê vir my h*e sien die ander mense my

Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry

Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank

Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland uit sprokiesland

Die beelde verander soos die jare verbygaan

Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien

Spieëltjie spieëltjie sê vir my h*e sien die ander mense my

Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry

Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank

Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland uit sprokiesland

Spieëltjie spieëltjie sê vir my

Sal ek by jou my antwoord kry

Uit sprokiesland uit sprokiesland

展开