Die Wind Waai Vanaand Verskriklik

作词:Dineke Volschenk

作曲:Dineke Volschenk

所属专辑:Encore! Laurika

歌词

@migu music@

Die Wind Waai Vanaand Verskriklik - Laurika Rauch

Written by:Dineke Volschenk

Die wind waai vanaand verskriklik

Dis die swart suidoos

Ek wonder of my mure gaan bly staan

En waarheen skep die wind my as hy my beetkry

Kan hy my verder waai

As waar ek is

O bokkie

So is die wind maar

Een dag nog vriend lik

Die volgende dag verdwaal

Die wind klim tussen my mure in

In elke holte in

Dit ruk en pluk aan alles

Wat nog naby is

Die mure het ore

Almal luister in

'N mens kan so 'n wind

Glad nie vertrou

O bokkie

So is die wind maar

Een dag plesierig

Sommer die volgende dag al blou

Die wind waai vanaand verskriklik

Dis die swart suidoos

Ek wonder of die wind ook by jou waai

En waarheen skep die wind jou

As hy jou beetkry

Kan hy jou verder waai

As waar jy is

O bokkie

So is die lewe

Een dag nog rustig

Die volgende dag benoud

O

So is die lewe

Een dag nog rustig

Sommer die volgende dag benoud

展开