Jy Ken My Naam

作词:Riaan Benade

作曲:Riaan Benade

所属专辑:Jy Ken My Naam

歌词

@migu music@

@migu music@

作词 : Demi Lee Moore/Elvis Blue/Riaan Benade

作曲 : Demi Lee Moore/Elvis Blue/Riaan Benade

Hoe laat jy iemand gaan

As als in jou wil vashou

Hoe leer jy iemand glo

As die twyfel aan jou klou

Hoe duur is elke oomblik

Maar jou liefde kos my niks

Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see

Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see

Jy ken my naam

Jy sien my vrees

En ek kan nêrens gaan

Waar jou liefde nie sal wees nie

Ek's nie genoeg nie

Jy gee nie om nie

Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

Ja dit is wie jy is jy het my liеf net soos ek is

Als wat ek voor jou dеur sit

Dit is nooit vir jou te veel nie

Jou arms bly oop

Daar’s 'n lê plek vir my siel

My wêreld is jou alles

Al is my wêreld mal

Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see

Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see

Jy ken my naam

Jy sien my vrees

En ek kan nêrens gaan

Waar jou liefde nie sal wees nie

Ek's nie genoeg nie

Jy gee nie om nie

Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

En as als gesê en doen is

Is dit jy wat my vashou

Die minute en sekondes

Beteken meer saam met jou

Jy ken my naam

Jy sien my vrees

En ek kan nêrens gaan

Waar jou liefde nie sal wees nie

Ek’s nie genoeg nie

Jy gee nie om nie

Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

展开