Sê my Mamma

作词:Christoph Kotze

作曲:Christoph Kotze

所属专辑:Vegter

歌词

@migu music@

@migu music@

作词 : Christoph Kotze/Danny Smoke/Heinrich Gunter/Jacques Mouton/Jo Black

作曲 : Christoph Kotze/Danny Smoke/Heinrich Gunter/Jacques Mouton/Jo Black

As ons kon terug vat wat ons sê

Woorde wat soos klippe in ons harte lê

Hoekom maak ons seer

En doen dit keer op keer

Hierdie dans het ons al moeg gedans

Omgedraai altyd 'n tweede kans

Hoekom stamp ons kop

Wanneer gaan dit stop

So sit 'n bietjie Springsteen op die radio

Laat die ou dae vir oulaas aan ons vas kan klou

Betty Davis Eyes dat ons saam kan sing

En 'n nuwe bottel wyn op 'n weer begin

Sê my mamma

Het jy my nog lief

Kom ons voel weer bietjie jonk

Kom ons raak weer verlief

Sê my mamma

Al word ons oud

Sal ons vire aanhou brand

In 'n wêreld koud

Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis

Kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis

Want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis

Kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis

Die lewe kan ook soms vir jou 'n grondpad gee

Al is еk kaalvoet, ek loop hom weer

Elke afdraai pad, lеi my na jou hart

Jou hand in myne is hoe dit hoort

Ek en jy vir altyd want soort soek soort

Jy's my donkerwolk, se goue rand

展开