Bietjie Benoni

作词:Dirk van Niekerk,Roux Cloete

作曲:Dirk van Niekerk,Roux Cloete

所属专辑:Bietjie Benoni

歌词

@migu music@

作词 : Dirk van Niekerk/Roux Cloete

作曲 : Dirk van Niekerk/Roux Cloete

Klim in jou kadet, gee ‘n bietjie vet

Ek sê “voelit”

Ek sê “bringit”

Wat sit daar onder jou bonnet?

Park hom by my party, maak die boot oop

Hey, gooi ‘n doef doef

Met daai sub woef

Rattle hom - maak hom laat hy los skroef

Spin hom en ek koop hom

Klim in, wil jy saam kom?

Kan dit mos nie help nie

Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni

Skim jy’s oud, maar nog nie “koutie”

Haak hom om die heupe my outie

Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

O, wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni

Doughnuts oppie teer daar’s nie fout nie

Swaai hom soos ‘n mammie met ‘n ponie

Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

O, wys ‘n bietjie wys jou Benoni

Hey ou boet waar kry jy daai jeukvoet?

Kom ons vang spoed

Met ‘n ietsie soet

As hy mors is dit môre se wasgoed

Gooi vir Stukkie hier gooi ‘n stukkie daar

Siem sa la biem

Vang hom met ‘n slap riem

Nou nou gaan ons almal net dubbel sien

Spin hom en ek koop hom

Klim in, wil jy saam kom?

Kan dit mos nie help nie

Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni

Skim jy’s oud, maar nog nie “koutie”

Haak hom om die heupe my outie

Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

O, wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni

Doughnuts oppie teer daar’s nie fout nie

Swaai hom soos ‘n mammie met ‘n ponie

Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

O, wys ‘n bietjie wys jou Benoni

Is jy partytjie-fiks?

Of ‘n spanner in die works?

Los jou geite, ruk die ruite

Is jy Benoonie, of is jy Benounie?

Ons gee nie regtig om nie

Ons gee nie regtig om nie

Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni

Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni

Haak hom om die heupe my outie

Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni

Skim jy’s oud, maar nog nie “koutie”

Haak hom om die heupe my outie

Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

O, wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni

Doughnuts oppie teer daar’s nie fout nie

Swaai hom soos ‘n mammie met ‘n ponie

Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

O, wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

展开