Ek Moes Ek Wou Ek Sou

作词:Johan Oberholzer

作曲:Johan Oberholzer

所属专辑:Opsoek Na Liefde

歌词

@migu music@

作词 : Johan Oberholzer

作曲 : Johan Oberholzer

Ek breuk soos ‘n golf

‘n Brander wat val op die strande

Ek het nie meer krag in my hande

Ek mis jou al jare, al maande

Ek val soos die reen

‘n Wolk wat te swaar is vol water

Die stoom op die blink van die strate

Dit raak al hoe donker en later

Ons moes net gepraat het

Ons kon net gepraat het

Ek moes ek wou ek sou

Maar dis te laat en nou

Le ek en mis alles wat ek onthou

Spyt kom te laat weet ek nou

Ek moes ek wou ek sou

Tyd kom en gaan so gou

Ek het so baie gehad saam met jou

Nou weet ek dat dit te laat is vir ek moes ek wou ek sou

Ek skeur soos ‘n boek

Vol blaaie wat ons saam geskryf het

Ek mis elke buig wat jou lyf het

Hoe jy my, my waarde gewys het

Ek brand soos die huis

Waar in ek nie meer saam jou bly nie

Ek kan nie meer vrede hier kry nie

Die mure kom nader aan my

Kan ek jou net weer terug kry

Kan ek jou net weer terug kry

Ek moes ek wou ek sou

Maar dis te laat en nou

Le ek en mis alles wat ek onthou

Spyt kom te laat weet ek nou

Ek moes ek wou ek sou

Tyd kom en gaan so gou

Ek het so baie gehad saam met jou

Nou weet ek dat dit te laat is vir ek moes ek wou ek sou

Ek moes ek wou ek sou

Ek moes ek wou ek sou

Ek moes ek wou ek sou

Ek moes ek wou ek sou

Maar dis te laat en nou

Le ek en mis alles wat ek onthou

Spyt kom te laat weet ek nou

Ek moes ek wou ek sou

Tyd kom en gaan so gou

Ek het so baie gehad saam met jou

Nou weet ek dat dit te laat is vir ek moes ek wou ek sou

展开