Fontein Op Die Maan

作词:Karlien Van Jaarsveld

作曲:Karlien Van Jaarsveld

所属专辑:Fontein Op Die Maan

歌词

@migu music@

作词 : Karlien Van Jaarsveld

作曲 : Karlien Van Jaarsveld

Agter toe gordyne

Hou ek my oë styf toe terwyl ek hardop roep

En as ek staan in die ruimte

Sien ek anders hier

Meer as ‘n kamermuur

Kry jou by die fontein op die maan

Waar ons kan praat oor ons kinderdae

Hier hardloop ons kaalvoete rond

Sonder ego’s of gewebde rokke aan

Kom sit styf hier langs my ek wil jou wys hoe

Ons altyd hier kan bly

Ek weet jy verlang terug huistoe

As ons twee vergeet

Wat ons eintlik altyd weet

Ek hou nog toe my ruite

Vir die reën wat kom

Ek sien dit andersom

Trek nou oop die gordyne

En sien patrone raak

Wat die reën kom maak

Kry jou by die fontein op die maan

Waar ons kan praat oor ons kinderdae

Hier hardloop ons kaalvoete rond

Sonder ego’s of gewebde rokke aan

Kom sit styf hier langs my ek wil jou wys hoe

Ons altyd hier kan bly

Ek weet jy verlang terug huistoe

As ons twee vergeet

Wat ons eintlik altyd weet

Ooh

Kom sit styf hier langs my ek wil jou wys hoe

Ons altyd hier kan bly

Ek weet jy verlang terug huistoe

As ons twee vergeet

Wat ons eintlik altyd weet

Ja, Wat ons eintlik altyd weet

Wat ons nog eintlik altyd weet

展开