Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal)

作词:B Prinsloo,D Kelly

作曲:B Prinsloo,D Kelly

所属专辑:Groot, Groter, Grootste Treffers

歌词

@migu music@

Generaal(Ek Kom Jou Dogter Haal) - Nicholis Louw

Written by:B. Prinsloo/D. Kelly/M. Brendon/B. Prinsloo/D. Kelly/M. Brendon

Generaal generaal ek kom jou dogter haal

My perd is opgesaal hier kom die man van staal

Generaal

Sy kon my gedagtes lees

'N storie van 'n oorlog

Wat vandag begin

Nooit sal ek daai dag vergeet

Het dadelik geweet

Ons gaan mekaar mos opvreet

Dis finaal dis finaal

Generaal generaal ek kom jou dogter haal

My perd is opgesaal hier kom die man van staal

Generaal generaal ek kom jou dogter haal

Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal

Generaal

Sy het my gesalueer

Ek kon myself nie keer nie

My hart is beseer

Haar pa se geweer

Is oorgelaai en ek sou

Nooit kon raai dit sou gebeur nie

Dis finaal dis finaal

Generaal generaal ek kom jou dogter haal

My perd is opgesaal hier kom die man van staal

Generaal generaal ek kom jou dogter haal

Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal

Generaal

Bomme ontplof hier binne my

En sy het haar visier op my

Ek waai 'n wit vlag ek gee oor

Generaal ek het my hart verloor

展开