Perel Vir N Kroon

作词:Rudi Claase

作曲:Rudi Claase

所属专辑:Perel Vir 'n Kroon

歌词

歌曲名 Perel Vir N Kroon 歌手名 Andriette

作词:Rudi Claase

作曲:Rudi Claase

Ek weet jy is naby my

En ek weet dat waar jy jou vlerke sprei

Jy my hart kan kry

Jy leef in my vir altyd

Tyd gee en die tyd kan neem

Al was jy geleë n was jou hart n seë n

Ek sal nooit vergeet

My hart sal weet

Jy's n pê rel vir n kroon n kroon

En jy leef binne my

En die tyd moes jou vat

Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee

Jy's n engel in die hemel

Die hemel waar vandaan jy kom

Ek is diep in my hart so beloon

Met n pê rel vir n kroon

My trane sal water word

Teen die dorre grond

Sal n blom my wond

Laat genees terwyl ek oor jou huil

Jy's n pê rel vir n kroon n kroon

En jy leef binne my

En die tyd moes jou vat

Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee

Jy's n engel in die hemel

Die hemel waar vandaan jy kom

Ek is diep in my hart so beloon

Met n pê rel vir n kroon

Hier op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie

Maar waarheen my siel eendag gaan daar wag jy vir my

Jy's n pê rel vir n kroon n kroon

En jy leef binne my

En die tyd moes jou vat

Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee

Jy's n engel in die hemel

Die hemel waar vandaan jy kom

Ek is diep in my hart so beloon

Met n pê rel vir n kroon

展开