Emmers Vol Liefde

作词:Don Kelly,Marc Brendon,Nicholis Louw,Sean Butler

作曲:Don Kelly,Marc Brendon,Nicholis Louw,Sean Butler

所属专辑:Energie

歌词

@migu music@

Emmers Vol Liefde - Nicholis Louw

Ek kan nie wag om jou vanaand te bel

Kan nie wag dat jy die foon optel

Kan nie wag om weer jou stem te hoor nie

Jy is alles wat my siel wou he

Jy is alles wat my hart wil se

Jy is alles en nog meer vir my

Maar jy't vergeet

Lyk my jy't vergeet

Ek gee jou emmers vol liefde

Maar jy loop en mors

Jy loop en mors

Jy mors met my

Ek gee jou emmers vol liefde

Maar jy loop en mors

Jy loop en mors

Jy mors met my

Ek kyk na jou en dink aan kinders hier

Kyk na jou en wat my ma sou se

Kyk na jou en weet jy is my toekoms

Nou ek en jy kan saam die paadjie loop

Ek en jy kan saam 'n huisie koop

Ek en jy het niemand anders nodig nie

Maar jy't vergeet

Lyk my jy't vergeet

Ek gee jou emmers vol liefde

Maar jy loop en mors

Jy loop en mors

Jy mors met my

Ek gee jou emmers vol liefde

Maar jy loop en mors

Jy loop en mors

Jy mors met my

Ooral om jou en my siel vat liefde

Op die grond en jy draai al weer weg van my

Ek gee jou emmers vol liefde

Maar jy loop en mors

Jy loop en mors

Jy mors met my

Ek gee jou emmers vol liefde

Maar jy loop en mors

Jy loop en mors

Jy mors met my

Jy mors met my

展开