Dikkelicious

作词:Francois Henning,Don Kelly,Adolf Vorster,Niel Schoombee,Mark Kahn

作曲:Francois Henning,Don Kelly,Adolf Vorster,Niel Schoombee,Mark Kahn

所属专辑:Soos 'n Boss

歌词

@migu music@

sy dink sy's dik maar sy's delicious

ek droom van haar in noue t-shirt

ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf

nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

haar kurwes delicious sit n stukkie op vikismas

as jy lus is maurituas

dan vlieg ons sommer bussiness klas

jy pas perfek op my matras

king size super size oe so nice

calisious nouvicus haar moves is soos n genius

as jy reg is vir liefde dan maak ek dit plesierig

want jy's hot en pragtig soos jam en peanut butter

my delight super size uh no lies

sy dink sy's dik maar sy's delicious

ek droom van haar in noue t-shirt

ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf

nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

haar heupe delicious in die donker raak ons vicious

en haar lippe nutritious haar soene maak my speechless

whoa lets go genoeg om vas te hou

klop klop hallo yes wat maak ons nou

dikkelicious jy sien dit soos n double decker liefde

haar figuur is n plesier haar hele lyf is in 3D

celebrate jou lyf want ek weet hoe sexy lyk

nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

sy dink sy's dik maar sy's delicious

ek droom van haar in noue t-shirt

ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf

nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

ek soek n slukkie van jou milkshake

shake shake

ek soek n slukkie van jou milkshake

shake shake

ek soek n slukkie van jou milkshake

shake shake

ek soek n slukkie van jou milkshake

shake shake

n slukkie van jou milkshake

shake shake

n slukkie van jou milkshake

shake shake

n slukkie van jou milkshake

shake shake

n slukkie van jou milkshake

shake shake

sy dink sy's dik maar sy's delicious

ek droom van haar in noue t-shirt

ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf

nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

sy dink sy's dik maar sy's delicious

ek droom van haar in noue t-shirt

ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf

nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

dikkelicious

nee sy's nie dik nie

sy's dikkelicious

展开