作词:Niel Schoombee,Pierre Rossouw
作曲:Niel Schoombee,Pierre Rossouw
歌词
@migu music@
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Jare kom en jare gaan
Dis ‘n karnaval maar ons speel saam
(Dis ‘n karnaval maar ons speel saam)
Trek al die hase uit jou hoed
(Trek al die hase uit jou hoed)
Gee als waarna haar hart kan soek
(Gee als waarna haar hart kan soek)
Hardloop en stilstaan
Antwoord en luister
Alles saam met jou
Alles saam met jou
Val en weer opstaan
Vra en vergewe
Ons moet net onthou
Jong liefde sal ons jonk hou, jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou, jonk hou
Daai eerste soen
Daai eerste dans
Daai eerste
Kom ons vat ’n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Wie sal weet wat nog gaan kom?
Hoeveel paaie oor die horison
Soos ‘n rollercoaster ry
styf kan jy vashou aan my
Hardloop en stilstaan
Antwoord en luister
Alles saam met jou
(Alles saam met jou)
Val en weer opstaan
Vra en vergewe
Ons moet net onthou
Jong liefde sal ons jonk hou, jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou, jonk hou
Daai eerste soen
Daai eerste dans
Daai eerste
Kom ons vat ’n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Jong liefde sal ons jonk hou, jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou, jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou, jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou, jonk hou
Daai eerste soen
Daai eerste dans
Daai eerste
Kom ons vat ’n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Ohhhoooo
Daai eerste soen
daai eerste dans
Daai eerste
Kom ons vat ’n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons
Jonk hou jonk hou
展开