Oom Faan Se Plaas

作词:Refentse

作曲:Refentse

所属专辑:My Hart Bly in 'n Taal

歌词

@migu music@

dis donderdag op die plaas

en die bure se ons raas

maar die muller seuns hulle is mos kras na die richelieu in die kas

die manne sit en hoender braai

en die girls se koppe maak tikki draai

dis toe dat als begin gebeur

ag please meneer soen my nog n keer

maar dit is lente op oom faan se plaas

dis lente op oom faan se plaas

en die bottel is die baas

ja dit is lente op oom faan se plaas

dis lente op oom faan se plaas

en almal het n hoofpyn niemand raas

dis maandag oggend vroeg

ons was nog sondag ini kroeg

want die 14 se mengelmoes was vir ons almal n bietjie woes

piet het weer op sannie geceat met daai blonde girl of was dit angelique

op naweek kry hy soen my griep en n uur daarna het hy dronk verdriet dan sing hy:

maar vrydag

is dit weer lente op oom faan se plaas

dis lente op oom faan se plaas

en die bottel is die baas

ja dit is lente op oom faan se plaas

dis lente op oom faan se plaas almal het n hoofpyn en niemand raas

mnr brian na die hoof se kantoor asb mnr brian

mntlr brian in die hoor se kantoor

want die rek punte lyk weer goor

ag susanna ek verlief versmoor

ek het my hart by jou verloor

soos die onderdorp se troebadoer

met n smile vir jou loer

maar vrydag

is dit weer lente op oom faan se plaas

dis lente op oom faan se plaas

en die bottel is die baas

ja dit is lente op oom faan se plaas

dis lente op oom faan se plaas almal het n hoofpyn en niemand raas

展开