Die Perfekte Een Vir My (Akoestiese Lewendige Opname)

作词:佚名

作曲:佚名

所属专辑:Stop wag bly nog 'n bietjie - Deluxe Edition

歌词

@migu music@

Die Perfekte Een Vir My - Brendan Peyper

Written by:Brendan Peyper/Don Kelly/Niel Schoombee/Marc Brendon

Met die ligte af

Teen middernag

Lê ek nogsteeds

En ek wonder ek wonder

Gaan ek jou weer sien

In my drome dans

Met jou hart teen my hart

Gee my net nog een kans

Ek gaan nie ophou droom nie

Ophou om van jou te droom nie

Daai perfekte kyk in jou oë

Die perfekte engel van bo

Het my asem

Het my asem weg geslaan

Die perfekte hartklop in jou

Jy weet ek wil jou altyd vashou

Tot die einde

Die perfekte een vir my

Met die ligte aan

Duisend mense staan

Sing saam met my

En wonder bo wonder

Sien ek jou daar staan

En jy roep my naam

Moes ek my oe toe maak om te weet dit is waar

Ek kan nie glo ek droom nie

Kan nou nog nie glo ek droom nie

Daai perfekte kyk in jou oë

Die perfekte engel van bo

Het my asem

Het my asem weg geslaan

Die perfekte hartklop in jou

Jy weet ek wil jou altyd vashou

Tot die einde

Die perfekte een vir my

Jy maak my

Maak my droom

Maak my drome waar

Jy maak my

Maak my droom

Maak my drome

Waar was jy

Waar was jy

Daai perfekte kyk in jou oë

Die perfekte engel van bo

Het my asem

Het my asem weg geslaan

Die perfekte hartklop in jou

Jy weet ek wil jou altyd vashou

Tot die einde

Die perfekte een vir my

Tot die einde

Die perfekte een vir my

展开