Vanaand Se Ek Net Ja

作词:William Loots,Brendan Peyper

作曲:William Loots,Brendan Peyper

所属专辑:Hy Loop Oop

歌词

Vanaand Sê Ek Net Ja - Brendan Peyper

作词:William Loots/Brendan Peyper

作曲:William Loots/Brendan Peyper

Daar's baie visse in die see

Ek weet ek wou myself 'n bietjie spasie gee spasie gee

Maar hoekom kon nie anders nie en ander

Vra nog hoekom ons nie langer nie meer saam is nie

Ek hoop maar net dat ek nie te laat is nie

Dat jy dieselfde voel en nie te kwaad is nie

Vanaand se ek net ja

Jy hoef nie eens te vra

Ons kleur oor die lyne

Voel jou lippe oor myne

Daar's niks wat hierdie vuur kan stop

Vanaand se ek net ja

Jy hoef nie eens te vra

Sal jy my nie soen nie

Net soos in 'n movie

Vir altyd draai dit in my kop

Ek wil dit aan 'n groot klok hang

Ek wil die hele wereld wys ek is nie bang

Ek is nie bang (Ek is nie bang)

Om nee te se vir niemand nie maar niemand

Weet wat werklik in my aangaan nie verstaan my nie

Maar jy weet die skrif is aan die muur geskryf

Ek kan myself nie keer

Jy laat my hartklop styg

Vanaand se ek net ja

Jy hoef nie eens te vra

Ons kleur oor die lyne

Voel jou lippe oor myne

Daar's niks wat hierdie vuur kan stop

Vanaand se ek net ja

Jy hoef nie eens te vra

Sal jy my nie soen nie

Net soos in 'n movie

Vir altyd draai dit in my kop

Jy kan my huistoe vat

Jy kan my bakkie was

En saam met al my klere wegkruip in my tas

Jy kan my biltong steel

En selfs vir blikkies streel

En as ek op jou skoot le met my hare speel

Vanaand se ek net ja

Jy hoef nie eens te vra

Ons kleur or die lyne

Voel jou lippe oor myne

Daar's niks wat hierdie vuur kan stop

Vanaand se ek net ja

Jy hoef nie eens te vra

Sal jy my nie soen nie

Net soos in 'n movie

Vir altyd draai dit in my kop

Vanaand se ek net ja

Jy hoef nie eens te vra

Sal jy my nie soen nie

Net soos in 'n movie

Vir altyd draai dit in my kop

Vanaand se ek net ja

展开