Vuil Vanderbijl

作词:Refentse Morake

作曲:Refentse Morake

所属专辑:Deur My Venster

歌词

@migu music@

作曲 : Refentse Morake

作词 : Refentse Morake

Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil

En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil

Dis Saterdagaand en die volmaan staan, maar so boer het ek nooit gesien

Daar's 'n Blesbok ram wat sy hare kam, en om sy broek hang 'n mamba slang

Hy sê sy naam is Corné, maar ek moet nou ry, hy wil gaan bou op Springbokvlei

Hy stuur my na Johan wat die slange vang, en die Eland by sy stert op hang

Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil

En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil

Aan die gatkant van Vereeniging, ver in die ou-Transvaal

Waar die wilde-weste-winde waai, en die girls is al te fraai

Waar die ape dans, en die ganse gans, en die oom skree: "Blou Bul Bo!"

Dis die lekker wille "V-Town" die, ou, maar jy kan maar glo

Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil

En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil

Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil

En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil

NA-NA-NA...NA-NA-NA-NA...

Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil

En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop ... Uil

展开