Reen

作词:Johrné van Huyssteen

作曲:Johrné van Huyssteen

所属专辑:Grootste Treffers

歌词

Reen - Ddisselblom

作词:Johrne Van Huyssteen

作曲:Johrne Van Huyssteen

Ruik ek weer die wolke

En hoor ek weer die wind

Soek ek na n teken om te bly

N Druppel sal genoeg wees vir my om nie te gaan

N Druppel sal genoeg wees vir my

Dan voel ek blitse slaan

Dan ruik ek water op sand

Dan kom die antwoord in n storm reen

Ruik ek weer die wolke

En hoor ek weer die wind

Soek ek na n teken om te bly

N Druppel sal genoeg wees vir my om nie te gaan

N Druppel sal genoeg wees vir my

Dan voel ek blitse slaan

Dan ruik ek water op sand

Dan kom die antwoord in n storm reen

Reen oh

Reen oh oh

Reen oh

Reen woah woah woah

Oohh woah

Ruik ek weer die wolke

En hoor ek weer die wind

Soek ek na n teken om te bly

展开