Hemel Op Tafelberg

作词:Don Kelly,Marc Brendon,Kurt Darren

作曲:Don Kelly,Marc Brendon,Kurt Darren

所属专辑:Se Net Ja

歌词

@migu music@

Hemel Op Tafelberg - Kurt Darren

Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon

Die eerste soen kan ek onthou

Laurika op die radio

Ek lewe 'n lied jy's my nommer een

Jy's lief vir my en ek vir jou

Saam het ons 'n huis gebou

N klein begin maar dis genoeg vir nou

En dis hemel op tafelberg

Daar's 'n engel wat langs my lê

En dis alles wat ek wil hê

Mmm en dit reën in die klein karoo

En daar's goud nou op die koringlande

Daar's 'n stilte in my gemoed

En dis alles wat ek wil sê

Mmm ja dit reën in die klein karoo

In liefde het ons saam geleer

Opgestaan en weer probeer

Druk my vas en soen my nog 'n keer

As trane oor my wange rol

Voel ek jou hart hie binne my

Vanaand sien ek my kinders in jou oë

En dis hemel op tafelberg

Daar's 'n engel wat langs my lê

En dis alles wat ek wil hê

Mmm en dit reën in die klein karoo

En daar's goud nou op die koringlande

Daar's 'n stilte in my gemoed

En dis alles wat ek wil sê

Mmm ja dit reën in die klein karoo

Jy's my hemel

Jy's my engel

Jy's hier by my by my

En dis hemel op tafelberg

Daar's 'n engel wat langs my lê

En dis alles wat ek wil hê

Mmm en dit reën in die klein karoo

En daar's goud nou op die koringlande

Daar's 'n stilte in my gemoed

En dis alles wat ek wil sê

Mmm ja dit reën in die klein karoo

En dis hemel op tafelberg

Daar's 'n engel wat langs my lê

En dis alles wat ek wil hê

Mmm en dit reën in die klein karoo

En daar's goud nou op die koringlande

Daar's 'n stilte in my gemoed

En dis alles wat ek wil sê

Mmm ja dit reën in die klein karoo

Jy's my hemel

Jy's my engel

Jy's hier by my by my

展开