作词:Willie van der Merwe,Hugo Ludik
作曲:Willie van der Merwe,Hugo Ludik
歌词
@migu music@
Papsopwinterwaternat - Kurt Darren
Written by:Hugo Ludik/Willie van der Merwe
Jy
Ek
Ons
Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur
Laat my hart soos n byekorf gons
As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur
Al die vreugde wat jy is kyk die liefde in my mis
Jy's die rots waaroor ek myself breek
Jy's my papsopwinterwaternat
Rooikop groenoog meisie wat
Lag lag in die reën sal dans
En my langer laat dink
Ek het n kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
'N bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Ek dink aan jou met jou oë so blou
Is jy die mooiste vrou in die hele wes-kaap
En ek wonder nou
Of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap
In 'n tas pak ek die hoop
Dat jou hart myne raak sal loop
Jy's die rots waaroor ek myself breek
Jy's my papsopwinterwaternat
Rooikop groenoog meisie wat
Lag lag in die reën sal dans
En my langer laat dink ek het n kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
'N bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Meer as alles
Meer as alles
Meer as alles wil ek met jou deel
Oh-ho-oh-hooh-ho-oh-ho
Meer as alles
Meer as alles
Meer as alles wil ek met jou deel
Oh-ho-oh-ho
'N bietjie van jou is net te veel
Jy's my papsopwinterwaternat
Rooikop groenoog meisie wat
Lag lag in die reën sal dans
En my langer laat dink
Ek het n kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
'N bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Papsopwinterwaternat
Rooikop groenoog meisie wat
Lag lag in die reën sal dans
En my langer laat dink
Ek het n kans
Winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res
'N bietjie van jou is net te veel
Ek wil meer as alles met jou deel
Jy was my papsopwinterwaternat
Rooikop groenoog meisie wat
My kon breek met een glimlag
Nou wag ek maar vir n somersdag
展开