Ek Soek Jou

作词:Ampie Du Preez

作曲:Ampie Du Preez

所属专辑:Die Platinum Reeks

歌词

@migu music@

Ek Soek Jou - Elizma Theron

Written by:Ampie Du Preez

Sien jy my

Voel jy my want ek sien jou voor my staan

Weet jy jy

Jou seer ek kry ek kry

Want ek sien jou want ek sien jou voor my staan

Voor my staan

Want jou woorde

Want jou woorde woorde

Maak my vry

Ja jou woorde

Ja jou woorde

Maak my vry

Yeah yeah

Ek soek jou in die laatnag aande

Ek soek jou in die sekelmaan

Ek soek jou nou al vir maande om by my te staan

Ek soek jou in die fynbos reuke

Ek soek jou hier langs my sy

Ek soek jou hier in my drome sek by my

Tyd te gaan verby gaan verby gaan verby

Ek wonder of ek moet bly

Ek mis jou so

Wan jou woorde

Wan jou woorde woorde

Maak my vry

Ja jou woorde

Ja jou woorde

Maak my vry

Yeah yeah

Ek soek jou in die laatnag aande

Ek soek jou in die sekelmaan

Ek soek jou nou al vir maande om by my te staan

Ek soek jou in die fynbos reuke

Ek soek jou hier langs my sy

Ek soek jou hier in my drome sek by my

Ek soek jou in die laatnag aande

Ek soek jou in die sekelmaan

Ek soek jou nou al vir maande om by my te staan

Ek soek jou in die laatnag aande

Ek soek jou in die laatnag aande

Ek soek jou in die sekelmaan

Ek soek jou nou al vir maande om by my te staan

Ek soek jou in die fynbos reuke

Langs my sy

Ek soek jou hier langs my sy

Ek soek jou hier in my drome sek by my

Sek en my

展开