歌词
Die Beste Medisyne - Kurt Darren
作词:Johan Oberholzer/Don Kelly/Marc Brendon/Kurt Darren
作曲:Johan Oberholzer/Don Kelly/Marc Brendon/Kurt Darren
Ek plak vir jou 'n pleister op
N pleister om die seer te stop
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne
N koue lappie op jou kop
N lappie om jou koors te stop
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne
Is jou hart weer seer
Het dit weer gebeur
Asem in en uit
Doen dit weer 'n keer
Is jou bloeddruk op
Is dit in jou kop
Sê my hoeveel vingers hou ek op
Sê my was dit seer
Want ek sal jou dokter tot jy beter word
Sê my was dit seer
Die beste medisyne wat die pyn weg stroop
Tot die seerkry stop
En my liefde weer deur jou are klop klop
En baby dit's die beste medisyne ahah
Die beste medisyne ahah
Ek luister met my stetoskoop
Ek gee vir jou 'n bietjie stroop
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne
Ek moet vir jou 'n voorskrif gee
Kom sien my môre weer 'n keer
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne
Is jou hart weer seer
Het dit weer gebeur
Asem in en uit
Doen dit weer 'n keer
Is jou bloeddruk op
Is dit in jou kop
Sê my hoeveel vingers hou ek op
Sê my was dit seer
Want ek sal jou dokter tot jy beter word
Sê my was dit seer
Die beste medisyne wat die pyn weg stroop
Tot die seerkry stop
En my liefde weer deur jou are klop klop
En baby dit's die beste medisyne ahah
Die beste medisyne ahah
Ahah
Jou hart klop bietjie vinnig ahah
Jou pyn raak al hoe minder ahah
Jou pols is sonder druk so miskien moet jy oorbly vanaand
Sê my was dit seer
Want ek sal jou dokter tot jy beter word
Sê my was dit seer
Die beste medisyne wat die pyn weg stroop
Tot die seerkry stop
En my liefde weer deur jou are klop en klop
En baby dit's die beste medisyne ahah
Die beste medisyne ahah
Die beste medisyne ahah
Ek's die beste medisyne
展开