Maak My Hart Jou Huis

作词:Mikkel Sigvardt,Don Kelly,Marc Brendon,Soervaag Fredriksen,Margarethe Hanne,Thomas Troelsen,Elizma Theron

作曲:Marc Brendon,Don Kelly,Margarethe Hanne,Mikkel Sigvardt,Soervaag Fredriksen,Thomas Troelsen,Elizma Theron

所属专辑:10+10

歌词

@migu music@

Maak My Hart Jou Huis - Elizma Theron

Written by:Elizma Theron/Soervaag Fredriksen/Margarethe Hanne/Mikkel Sigvardt/Thomas Troelsen/Marc Brendon/Don Kelly

Oor en oor wag ek om van jou te hoor

Waar is jy

Sien jy soek 'n hart het jy hom verloor

Waar is jy

Elke tree bid ek dat jy sal onthou

Die deur is oop my arms bly hoop op jou

Maak my hart jou huis

Kom en maak jou tuis

Vat die pad na my toe

Maak dit jou laaste reis

Maak my hart jou huis

Maak dit jou paleis

Hierdie hart is joune

Ek soek jou net hier by my

Suiderkruis en kompos het jou gefaal

Waar is jy

In my drome droom ek kom jou haal

Waar is jy

Die nag raak lank ek wag vir die haai se kraai

Hoor jou roep jou spore lê om die draai

Maak my hart jou huis

Kom en maak jou tuis

Vat die pad na my toe

Maak dit jou laaste reis

Maak my hart jou huis

Maak dit jou paleis

Hierdie hart is joune

Ek soek jou net hier by my

Jy't die pad gevat deur storm weer

Deur storm weer

Jy't die prys betaal 'n les geleer

'N les geleer

Jou oases is altyd aan my sy sy sy sy

Dis net jy wat kan klop aan my hart se deur

Hart se deur

Maak my hart jou huis

Maak my hart jou huis

Kom en maak jou tuis

Kom en maak jou tuis

Vat die pad na my toe

Pad na my toe

Maak dit jou laaste reis

Maak my hart jou huis

Maak my hart jou huis

Maak dit jou paleis

Maak dit jou paleis

Hierdie hart is joune

Ek soek jou net hier by my

Maak my hart jou huis

展开