Ek Verlang Na Jou

作词:Gilbert Gibson

作曲:Jator

所属专辑:Moonlight and Roses/The Jim Reeves Way

歌词

Ek Verlang Na Jou - Jim Reeves

作词:Gilbert Gibson

作曲:Gilbert Gibson

Ja ek verlang na jou my liefling

En ek droom van jou oe so blou

Ja ek dink net aan jou my liefling

En my hart is'n mantel van rou

Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur

Die son het ophou skyn en die

Maan het verkleur

Ja kom nou terug na my my liefling

Ek verlang na my liefling vanaand

Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur

Die son het ophou skyn en die maan het verkleur

Ja kom nou terug na my my liefling

Ek verlang na my liefling vanaand

展开