歌词
歌曲名 Gaan Se Vir Die Angels
歌手名 Adam Tas
作词:Adam Tas
作曲:Adam Tas
Begrawe vir my in die Platteland
Gooi my kissie toe met Bosveld sand
Met geen lig wat skyn
Begrawe vir my in die Platteland
Balsem vir my met Oil of Olay
Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo
En los vir my
Daar doer in die Platteland
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Ek s op pad na bo
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Ek s op pad na bo
As die Here my kom haal op 'n dag soos die
Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap
Daar doer in die Platteland
En gee my goed vir die wat dit soek
Los net my kierie my skoene en my hoed
Vergeet van my
Begrawe vir my in die Platteland
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Ek s op pad na bo
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Gaan sê vir die angels
Ek s op pad na bo
Gaan begrawe my in die Platteland
Gooi my kissie toe
Met Bosveld sand
展开