歌词
@migu music@
Perlemoen - Die Campbells
Ek woon by die see en ek kry geen werk
Ek is vris gebou nog jonk en sterk
Ek het als probeer wat moet ek doen
Toe vat ek n kaans met perlemoen
Vroeg in die more met my duik pak aan
Moet ek stil stil skelm in die water gaan
Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
So maak ek perlemoene by mekaar
Elke perlemoen die beland in my sak
Die een om my lyf is al vol gepak
My ma se senuwees is skoon op hol
Want al haar vrieskaste is al vol
Vroeg in die more met my duik pak aan
Moet ek stil stil skelm in die water gaan
Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
So maak ek perlemoene by mekaar
Ek skaf toe vir my n ou luikswa aan
Met n groot doodskus wat agter op staan
Die kus word vol perlemoen gepak
En die deksel bo op toe geplak
Vroeg in die more met my duik pak aan
Moet ek stil stil skelm in die water gaan
Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
So maak ek perlemoene by mekaar
Die koper in die Kaap hy bel vir my
Dis tyd dat hy sy perlemoene kry
Ek trek toe my ou kerkpak aan
En ek bid dat die luikswa nie gaan staan
Vroeg in die more met my duik pak aan
Moet ek stil stil skelm in die water gaan
Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
So maak ek perlemoene by mekaar
By Houston is die polisie op die loer
Hulle soek na n ou wat perlemoen vervoer
Hulle stop my en vra Meneer wat vervoer jy
Ek se Dooies Sersant
Hy se Hou maar verby
Vroeg in die more met my duik pak aan
Moet ek stil stil skelm in die water gaan
Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
So maak ek perlemoene by mekaar
Vroeg in die more met my duik pak aan
Moet ek stil stil skelm in die water gaan
Ek stroop eers hier dan stroop ek daar
So maak ek perlemoene by mekaar
展开