Rooi Rok Bokkie

作词:Don Kelly,Marc Brendon

作曲:Don Kelly,Marc Brendon

所属专辑:Rooi Rok Bokkie

歌词

@migu music@

jy's my hart se punt, jy's my kaalvoet kind

jy's die mooiste blom wat uit die vrystaat kom

jy's my tok-tokkie, jy's my bok-bokkie

swaai jou kort rokkie hier langsaan my

want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah

ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah

sit my arm om jou lyf dan druk ek jou styf vanaand

want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah

ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah

jy's die vonkel in my wyn die ritme in my sokkies vanaand

jy's my ska-rumba, my lekker ou jan

sing liedtjies in die rëen dan fluit jy saam

jy's my liewe lulu, sal jy by my doe-doe

jy's my meisie-meisie van verlangebaan

koo

展开