歌词
@migu music@
Bietjie Bietjie Lam - Die Campbells
Written by:Harry Campbell/Tony Campbell/Don Kelly/Marc Brendon
Nananana nananana nananana nananana
Sy stap daar in die straat sys 10 uit 10
Elke aand in n droom dra sy daai jean
Sy is die girl waarvoor ek lankal wag
Sy draai toe om knip haar oog en maak my dag
Bietjie bietjie lam
Bietjie bietjie lam
My knee raak lam as jy jou boude swaai
En jou hare waai so deurdie wind
Bietjie bietjie lam
Bietjie bietjie lam
My knee raak lam toe jy vir my kom se
As ek jou hart wil he
Dan moet ek sing sing sing
Nananana nananana nananana nananana
Ek stap af in die straat sys aan my sy
Sy maak my mal sy maak my laf sy maak my bly
Sy fluister in my oor wat sy wil doen
Sy trek my das druk my vas gee my n soen
Bietjie bietjie lam
Bietjie bietjie lam
My knee raak lam as jy jou boude swaai
En jou hare waai so deur die wind
Bietjie bietjie lam
Bietjie bietjie lam
My knee raak lam toe jy vir my kom se
As ek jou hart wil he
Dan moet ek sing sing sing sing
Nananana nananana nananana nananana
Bietjie bietjie lam
Bietjie bietjie lam
Bietjie bietjie lam
Bietjie bietjie lam
My knee raak lam as jy jou boude swaai
En jou hare waai so deur die wind
Bietjie bietjie lam
Bietjie bietjie lam
My knee raak lam toe jy vir my kom se
As ek jou hart wil he
Dan moet ek sing
As jy jou boude swaai
En jou hare waai
Want ek like jou kwaai
My knee raak lam
展开