Tussen Die Lakens Dans

作词:Don Kelly,Marc Brendon,Kay Denar,Rob Tyger

作曲:Kay Denar,Rob Tyger

所属专辑:Grootste Treffers So Ver

歌词

@migu music@

Tussen Die Lakens Dans - Nicholis Louw

Ek het 'n girl sy's mooier as my drome

Haar warm liefde ek is skoon verlore

Sy maak my mal my wê reld het verander

Ek maak die reë ls kom staan 'n bietjie nader

Kom aan kom aan kom aan

Want niemand sal jou uit my arms kan steel

Vanaand wil ek als met jou kom deel

Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans

Gaan ek en jy tussen die lakens dans

Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou

Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou

Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans

Gaan ek en jy tussen die lakens dans

Ons liefde brand en niemand kan die vlam blus is dit te warm vir jou

Kom voel die vuur voel hoe warm dit is

Jy maak my mal my wê reld het verander

Ek maak die reë ls kom staan 'n bietjie nader

Kom aan kom aan kom aan

Want niemand sal jou uit my arms kan steel

Vanaand wil ek als met jou kom deel

Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans

Gaan ek en jy tussen die lakens dans

Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou

Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou

Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans

Gaan ek en jy tussen die lakens dans

Gaan ek en jy tussen die lakens dans

En baby baby as die son op kom

Hou jy my vas in die oggendson

En jy soen my sag net jy maak my dag

Dan begin ons weer voor en dan doen ons dit oor

Come on come on come on

展开