Sal Jy

作词:Nicholis Louw

作曲:Nicholis Louw

所属专辑:Hier Naby Jou

歌词

@migu music@

Sal Jy - Nicholis Louw

Written by:Nicholis Louw

Jy laat 'n druppel val

Jy maak 'n man mal

Weet jy

Jy laat die son opkom

Jy maak my andersom

Weet jy

Want jy het net 'n manier

Om die wêreld te versier om jou

En dis so 'n plesier

Om die wêreld te verduur

As jy lag vir my

Sê my sal jy vir my sing

As ek belowe jy's in my drome

Kan ek my hart na jou toe bring

Word die winter dan 'n somer

Ek hoor my klokkie lui

En dan sê jy vir my soen my

Jy sit my ligte af

En al my honde blaf soen my

Want jy het net 'n manier

Om die wêreld te versier om jou

En dis so 'n plesier

Om die wêreld te verduur

As jy lag vir my

Sê my sal jy vir my sing

As ek belowe jy's in my drome

Kan ek my hart na jou toe bring

Word die winter dan 'n somer

Sê my sal jy vir my sing

As ek belowe jy's in my drome

Kan ek my hart na jou toe bring

Word die winter dan 'n somer

Sing vir my

Sing vir my

Sing vir my

Sing vir my

Sing vir my

Sing vir my

Sê my sal jy vir my sing

As ek belowe jy's in my drome

Kan ek my hart na jou toe bring

Word die winter dan 'n somer

Sê my sal jy vir my sing

As ek belowe jy's in my drome

Kan ek my hart na jou toe bring

Word die winter dan 'n somer

展开