As Jy Ja Wil Se

作词:Nicholis Louw

作曲:Nicholis Louw

所属专辑:Hier Naby Jou

歌词

@migu music@

As jy ja wil sê (如果你想说的是) - Nicholis Louw

Written by:Nicholis Louw/Don Kelly/Marc Brendon

As jy ja wil sê kom praat net met my

As jy ja wil sê kom wys dit vir my

As jy ja wil sê dan sien ek 'n lewe vir jou en vir my

As jy als wil hê kom vat wat jy wil

As jy dink ek praat te veel maak my stil

As jy by my lê soen my en maak my jou man as jy wil

Is jy met my sê my

Voel jy verlore oor my

Dis jy wat my by bly

Sal jy uithou met my

Ek lewe net vir jou

As jy ja wil sê kom praat net met my

As jy ja wil sê kom wys dit vir my

As jy ja wil sê dan sien ek 'n lewe vir jou en vir my

As jy als wil hê kom vat wat jy wil

As jy dink ek praat te veel maak my stil

As jy by my lê soen my en maak my jou man as jy wil

Gaan ek altyd als kry

Of sien ek spoke voor my

Ek maak my oë oop en dit is altyd jy

Sê jou wat luister jy soen my

展开