Dis Net Ek En Jy

作词:Christina Bach,Don Kelly,Marc Brendon,Nicholis Louw

作曲:Christina Bach,Don Kelly,Marc Brendon,Nicholis Louw

所属专辑:Rock Daai Lyfie

歌词

@migu music@

Dis net ek en jy en jy en

Dis net ek en jy en klaar

Dis net ek en jy en jy en jy

Kom saam ek vat jou daar

Soek jy 'n man net 'n

Man met 'n plan vir sy lewe

Soek jy 'n ou wat jou

Veilig kan hou in die nag

En soek jy 'n man net 'n

Man wat kan lag as jy laf is

As dit is wie jy soek

Dan het ek nuus vir jou

Dis net ek en jy vir ewig

Dis net ek en jy en klaar

Kom en bly bly bly in my lewe

Kom saam ek vat jou daar

Dis net ek en jy vir ewig

Dis net ek en jy en klaar

Kom en bly bly bly in my lewe

Kom saam ek vat jou daar

Nou ek soek 'n girl net 'n girl

Wat kan speel as ek stout is

En ek soek die een wat my

Wakker kan hou in die nag

En ek soek 'n meisie wat

Ek kan bederf as ek lus is

As dit is wie jy is dan het ek nuus vir jou

Dis net ek en jy vir ewig

Dis net ek en jy en klaar

Kom en bly bly bly in my lewe

Kom saam ek vat jou daar

Dis net ek en jy vir ewig

Dis net ek en jy en klaar

Kom en bly bly bly in my lewe

Kom saam ek vat jou daar

Ek en jy vir altyd saam

Ek en jy vir altyd saam

Dis net ek en jy vir ewig

Dis net ek en jy en klaar

Kom en bly bly bly in my lewe

Kom saam ek vat jou daar

Dis net ek en jy vir ewig

Dis net ek en jy en klaar

Kom en bly bly bly in my lewe

Kom saam ek vat jou daar

Na na na na na na na na na

Na na na na na na en klaar

Na na na na na na na na na

Kom saam ek vat jou daar

Dis net ek en jy en jy

Dis net ek en jy en klaar

Kom en bly bly bly in my lewe

Lewe

Kom saam ek vat jou daar

Dis Net Ek En Jy - Nicholis Louw

展开