歌词
@migu music@
Sê My ((Doen Dit Vir My)) - Nicholis Louw
Written by:Marc Brendo
Ek weet jou pa het nee gesê
En jou ma wil my nie by jou hê
Ek weet ek was verkeerd is jou hart gebreek
Hoe sal ek weet of jy my weer wil hê
Ek sal die sterre in jou hande lê
As jy saggies in my oor kom sê
Niemand in die wê reld sal ons ooit kan keer
Dan sal ek weet dat jy my weer wil hê
Sê my as jy my hand wil vashou
Sê my dis weer okay
Sê my jy wil my saamvat huistoe
Knip jou oog en doen dit vir my
Miskien is ek te rof vir jou
Miskien soek jy n sagter ou
Niemand in die wê reld sal my ooit kan keer
As ek wil weet of jy my weer wil hê
Sê my as jy my hand wil vashou
Sê my dis weer okay
Sê my jy wil my saamvat huistoe
Knip jou oog en doen dit vir my
Ooh ooh ooh doen dit vir my
Ooh ooh ooh doen dit vir my
Ooh ooh ooh doen dit vir my vir my vir my en jou
Sê my as jy my hand wil vashou
Sê my dis weer okay
Sê my jy wil my saamvat huistoe
Knip jou oog en doen dit vir my
Sê my as jy my hand wil vashou
Sê my dis weer okay
Sê my jy wil my saamvat huistoe
Knip jou oog en doen dit vir my
Knip jou oog en doen dit vir my
展开