Nommer Asseblief

作词:Johan Oberholzer

作曲:Johan Oberholzer

所属专辑:Energie

歌词

@migu music@

Nommer Asseblief - Nicholis Louw

Die enigste gedagte wat ek aan kan dink

Die twee van ons so bymekaar terwyl ons sing

Het al drie keer na mekaar gekyk

Om die kampvuur

En dis vyf uur in die oggend en die son kom op

Maar jy se die koppie koffie laat die koue stop

Ek het al sewe keer gesien hoe jy saggies terug lag

En wag vir jou

Weet nie hoe lank ek kan terug hou

Ja ek wag vir jou

Of kom ek vra jou nou

Kan ek jou nommer asseblief kry

Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies

By my linkerwang

Kan ek jou nommer asseblief kry

Skryf dit op my hand sodat

Ek jou kan bel as ek na jou verlang

Elke keer vra ek weer

Kan ek jou nommer asseblief kry

Se vir my

Kan ek jou nommer asseblief kry

Jy't nee gese vir Jaco met die Springboktrui

Maar tien minute later sit jy lansaan my

Met Elvis wat ons serenade van agter

Bring your hounddog bring your hounddog

Dis twaalf grade buite maar my voorkop sweet

Al dertien van ons pelle lyk of hulle weet

Wat ek net ook gese het vir jou

En wag vir jou

Weet nie hoe lank ek kan terug hou

Ja ek wag vir jou

Of kom ek vra jou nou

Kan ek jou nommer asseblief kry

Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies

By my linkerwang

Kan ek jou nommer asseblief kry

Skryf dit op my hand sodat

Ek jou kan bel as ek na jou verlang

Elke keer vra ek weer

Kan ek jou nommer asseblief kry

Se vir my

Kan ek jou nommer asseblief kry

Ek sms vir jou 'n dubbelpunt en dan 'n hakkie

Ekke smile want ek voel lucky

Dubbel kruisie dubbel nul

Jy weet jy wil jy weet jy wil

Weet nie meer hoe lank ek kan terug hou

Ja ek wag vir jou

Of kom ek vra jou nou

Kan ek jou nommer asseblief kry

Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies

By my linkerwang

Kan ek jou nommer asseblief kry

Skryf dit op my hand sodat

Ek jou kan bel as ek na jou verlang

Elke keer vra ek weer

Kan ek jou nommer asseblief kry

Se vir my

Kan ek jou nommer asseblief kry

展开