Ek Onthou

作词:Don Kelly,Marc Brendon,Nicholis Louw

作曲:Don Kelly,Marc Brendon,Nicholis Louw

所属专辑:My Hart Is Aan Die Brand

歌词

@migu music@

Ek Onthou - Nicholis Louw

Wat is dit as ek net terug dink aan jou

Dinge wat in jou gedagtes dwaal

Hoe weet jy waar ek was

Was jy daar soek jy my

Ek mis jou maar ek laat jou vry

Baby luister net vir 'n oomblik

Na jouself en die dinge wat jy sê

Niks maak sin nie maar dit maak my seer

As jy wou kon ons alles gekeer het

Want ek onthou daardie nag

Toe ek my hart vir jou wys

En ek onthou daardie dag

Toe ons paaie kruis

Die dinge wat jy gesê het

Die kyk wat jy my gegee het

Alles is verby maar ek onthou

Liefde is nie altyd genoeg nie

Weet jy jy't dit aan my bewys

Nou's ons uit jy is ver van my

Niks is reg want jy is weg

As ek jou net weer kon soen

Want ek onthou daardie nag

Toe ek my hart vir jou wys

En ek onthou daardie dag

Toe ons paaie kruis

Die dinge wat jy gesê het

Die kyk wat jy my gegee het

Alles is verby maar ek onthou

Toe ek 'n kind was het ek gedroom van meisies soos jy

En die kind in my hou nog aan

Nou's ons uit jy's weg van my

Niks is reg jy is weg

Kan ek jou nog net een keer soen

Want ek onthou daardie nag

Toe ek my hart vir jou wys

En ek onthou daardie dag

Toe ons paaie kruis

Die dinge wat jy gesê het

Die kyk wat jy my gegee het

Alles is verby maar ek onthou

Want ek onthou daardie nag

Toe ek my hart vir jou wys

En ek onthou daardie dag

Toe ons paaie kruis

Die dinge wat jy gesê het

Die kyk wat jy my gegee het

Alles is verby maar ek onthou

展开