Rock Daai Lyfie

作词:Arne Otto Oynes,Nicholis Louw

作曲:Arne Otto Oynes,Nicholis Louw

所属专辑:Rock Daai Lyfie

歌词

@migu music@

Rock Daai Lyfie (Live) - Nicholis Louw

Written by:Nicholis Louw/Arne Ott

Wys my wie bly in jou hart

Vra my raak my gee jou hand

Sê my voel jy hoe dit brand

Wil jy by my wees vanaand

Rock daai lyfie vertel my jy wil my girl bly

Jy draai my om jou

Rock daai lyfie vertel my jy wil nog saam ry

Of speel jy net met my

Bel my baby vertel my dit is okay met jou

Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

Sê my jy wil

Vat my dra my in jou tas

Druk my hou my teen jou vas

Dink jy dis nog hoe dit was

Los my klere in jou kas

Rock daai lyfie vertel my jy wil my girl bly

Rock daai lyfie vertel my jy wil nog saam ry

Of speel jy net met my

Bel my baby vertel my dit is okay met jou

Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

My daai sê my jy wil

Rock daai lyfie

Rock my wil jy

Rock my wil jy

Rock daai lyfie vertel my jy wil my girl bly

Jy draai my om jou vinger en jy

Rock daai lyfie vertel my jy wil nog saam ry

Of speel jy net met my

Bel my baby vertel my dit is okay met jou

Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

Rock daai lyfie a sê sê my jy wil

Rock daai lyfie omdat jy wil

Rock daai lyfie sê my jy wil

Rock daai lyfie sê my jy wil

展开