My Angel Face

作词:Sarah Theron,Jerry Rix

作曲:Sarah Theron,Jerry Rix

所属专辑:N Spesiale Aand Met Ray Dylan

歌词

@migu music@

My Angel Face - Ray Dylan

Written by:Jerry Rix/Mark Spiro/Sarah Theron

Hoe bepaal mens die waarde

Miljoene mense op aarde

En ek vind jou geluk klop aan my deur

Weet jy hoe hard ek al baklei het

En hoe die wêreld my verlei het

En toe kom jy 'n wonderwerk gebeur

My Angel-face ek sal jou nooit verlaat

Altyd jou hart in my hande dra

Glo my my engel ek hoort by jou

Belowe jou ek's joune

My Angel-face as ons ons foto's kyk

Die mooiste memories van ek en jy

Dit maak nie saak wat die mense sê

Ons liefde is vir altyd

Ek dink nou terug aan ons skooldae

'N Duisend kinders duisend vrae

Oor waar en hoe en wie's vir wie bedoel

As jy maar weet hoe ek gewonder

Sou ek my lewe dalk ook sonder

Daai iemand leef wat weet nie hoe ek voel

My Angel-face ek sal jou nooit verlaat

Altyd jou hart in my hande dra

Glo my my engel ek hoort by jou

Belowe jou ek's joune

My Angel-face as ons ons foto's kyk

Die mooiste memories van ek en jy

Dit maak nie saak wat die mense sê

Ons liefde is vir altyd

My Angel-face ek sal jou nooit verlaat

Altyd jou hart in my hande dra

Glo my my engel ek hoort by jou

Belowe jou ek's joune

展开