Praat Met My

作词:Don Kelly,Nicholis Louw

作曲:Don Kelly,Nicholis Louw

所属专辑:My Hart Is Aan Die Brand

歌词

@migu music@

Praat Met My- Nicholis Louw

Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan

Alles het verander toe jy voor my kom staan

En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou

Maar nou moet jy onthou

Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan

Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan

As jy my roep is ek daar

ons loop die pad mos saam

Al wat ek vra is praat met my

Praat met my ek wil jou verstaan

Praat met my sê as iets jou pla

Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie

Sê vir my sê my waar jy staan

Jy kry nie soms die

kaarte wat jy so graag wil hê

En jou trane kom dan

later wat gaan jou hart dan sê

En blindelings probeer jy dan

om jou hartseer weg te steek

Jou hart wil breek praat met my

Praat met my ek wil jou verstaan

Praat met my sê as iets jou pla

Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie

Sê vir my sê my waar jy staan

Waarvoor is ek daar as jy

nie in my kan vertrou

Weet jy hoe verkeerd

dit is vir die liefde wat ons bou

Is jy in of is jy uit besluit

dit nou besluit dit nou

Besluit dit nou

Besluit dit nou

Praat met my ek wil jou verstaan

Praat met my sê as iets jou pla

Praat met my Praat met my

Sê vir my sê my waar jy staan

Praat met my ek wil jou verstaan

Praat met my sê as iets jou pla

Praat met my Praat met my

Sê vir my sê my waar jy staan

Sê vir my sê my waar jy staan

展开