N Duisend Drome

作词:Nianell

作曲:Nianell

所属专辑:RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers

歌词

@migu music@

'n Duisend Drome - Various Artists (欧美群星)

Hou hou my vanaand styf teen jou hart

Maak ons vir altyd ewig waar en wys

Wys my nou meer meer van jouself

Deel wie jy is met my

Glo glo my as ek jou sê

Jy is die droom wat ek altyd wou hê

Vat vat nou my hand

Vat wie ek is

Vat wie ek graag wil wees en

Bly bly hier by my

Bly altyd trou

Soos ek sal wees vir jou

En glo glo my as ek jou sê

Jy is die droom wat ek altyd wou hê

Dis'n duisend drome wat nou ontvou

En uiteindelik waar word hier saam met jou

Nou nou's wat ons het

Nou's die begin

Nou is die einde

So ek ek gee my als alles vir jou

Sonder om terug te hou

En glo glo my as ek jou sê

Jy is die droom wat ek altyd wou hê

Dis'n duisend drome wat nou ontvou

En uiteindelik waar word hier saam met jou

Soveel donker nagte sonder jou sonder jou

Net die droom van jou om aan vas te hou

Soveel donker nagte sonder jou sonder jou

Tussen wolken sterre vind el jou

Dis'n duisend drome wat nou ontvou

En uiteindelik waar word hier saam met jou

Dis'n duisend drome wat nou ontvou

En uiteindelik waar word hier saam met jou

Hou hou my vanaand styf teen jou hart

Jy is die droom wat ek altyd wou hê

展开