Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie

作词:Francesco Bruletti,Don Kelly,Marc Brendon,Uwe Haselsteiner

作曲:Francesco Bruletti,Uwe Haselsteiner

所属专辑:Grootste Treffers

歌词

Ek Sal Daai Aand Mos Nooit Kan Vergeet Nie - Pieter Koen

作词:Uwe Haselsteiner/Francesco Bruletti/Don Kelly/Marc Brendon

作曲:Uwe Haselsteiner/Francesco Bruletti

Kom lê net hier langs my

Sit jou arms om my

Vertel my kan jy nog onthou

Laataand se somer

Jou oë het my gou verlei

Ja jy was die eerste

My grootste begeerte

Was om jou my liefde te wys

Ek lewe om jou my liefde te wys

Ek sal daai aand mos nooit

Nooit kan vergeet nie

Dit was so koud maar vure brand in my

Ek sal daai aand mos nooit

Nooit kan vergeet nie

En ek sien nog steeds

Jou arms hier om my

Jy's vandag nog my mooiste

Nog altyd die eerste

Die rede wat ek asem haal

Ek lewe om jou my liefde te wys

Ek sal daai aand mos nooit

Nooit kan vergeet nie

Dit was so koud maar vure brand in my

Ek sal daai aand mos nooit

Nooit kan vergeet nie

En ek sien nog steeds

Jou arms hier om my

Dis net so koud soos daardie nag

Ek voel jou vuur nog in my brand

Lê hier langs my

Jou oë kan my verlei

Ek sal daai aand mos nooit

Nooit kan vergeet nie

Dit was so koud maar vure brand in my

Ek sal daai aand mos nooit

Nooit kan vergeet nie

En ek sien nog steeds

Jou arms hier om my

展开