歌词
歌曲名 In Jou Oë
歌手名 Kurt Darren
作词:Marc Brendon/Don Kelly/Kurt Darren
作曲:Marc Brendon/Don Kelly/Kurt Darren
In jou oë
Ooh in jou oë
In jou oë
Ooh in jou oë
Jy vat weer aan my hart vanaand
Jy vat weer aan my hart
En dis tyd dat jy dit weet
Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan lewe nie
En ek hoop jy voel ook so
Jy vat weer aan my hart
Jy vat weer aan my hart
Wil 'n duisend engele bring om vir jou 'n liedjie te sing
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë oë oë
Ooh in jou oë oë oë
Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die hemel te plak
Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë oë oë
Ooh in jou oë oë oë
En dis tyd dat jy dit weet
Kom lê hier styf teen my vanaand
Kom lê hier styf teen my
En dis tyd dat jy dit weet
Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan asemhaal
Ek hoop jy voel ook so
Kom lê hier styf teen my
Kom lê hier styf teen my
Wil 'n duisend engele bring om vir jou 'n liedjie te sing
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë oë oë
Ooh in jou oë oë oë
Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die hemel te plak
Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë oë oë
Ooh in jou oë oë oë
Ek lewe net vir jou
Ons sal vir altyd hou

展开