Hoekom

作词:Marc Brendon,Don Kelly,Niel Schoombee

作曲:Don Kelly,Marc Brendon,Niel Schoombee

所属专辑:'n Spesiale Aand met Elizma Theron

歌词

@migu music@

Hoekom - Elizma Theron

Written by:Niel Schoombee/Don Kelly/Marc Brendon

Nog nooit het iemand my so aangeraak nie

Nog niemand het so met my my gemaak nie

Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie

Nog nooit het ek 'n mens so liefgehad nie

So liefgehad nie

Hoekom dan nou

Hoekom alweer

Hoekom maak jy my so seer seer

Hoekom is ek die laaste een om te hoor

Hoe kom ek hieroor

Hoe kom ek verby

Hoekom doen jy dit aan my my

Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby

Hoekom hoekom hoekom doen jy dit aan my

Jy't gese jy kyk vir haar nie na my nie

Jy't my gebreek so deur die lyne

Die lyne

Jy't gese jy sal my nooit seermaak nie

Nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie

So lief gehad nie

Hoekom dan nou

Hoekom alweer alweer

Hoekom maak jy my so seer seer

Hoekom is ek die laaste een om te hoor

Hoe kom ek hieroor

Hoe kom ek verby

Hoekom doen jy dit aan my my

Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby

Jy't my lewe ingestap ingestap my wereld gesteel

Elke stowe straatjie krom ou draadjie met my gedeel

Om te weet dat ek aan oorskiet sal moet dra

Om te weet dat jy sal aangaan sog sal ek jou nou vra

Hoekom dan nou

Hoekom alweer

Hoekom maak jy my so seer

Hoekom is ek die laaste een om te hoor

Hoe kom ek hieroor

Hoe kom ek verby

Hoekom doen jy dit aan my my

Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby

Hoekom hoekom hoekom doen jy dit aan my

展开